skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 28 Augustrus 2024

Die skrywer, Abraham (Braam) de Vries, is op 23 Augustus 2024oorlede. Prof. Willie Burger praat oor Braam die mens en skrywer. Jy kan ook luister na ‘n uittreksel uit ‘n 1997-onderhoud wat Daniel Hugo met Braam gevoer het. Die resensent. Jonathan Amid, gesels oor ‘n klompie gunstelingboeke: Rudie van Rensburg se GEBOOIE, Ingrid Winterbach se ONRUS OP STEYNSRUS, Elizabeth Wasserman se DIE NEGE LEWENS VAN MEVROU SMIT en Jaco Strydom se DAKA. Jonathan vertel ook meer oor die boekbekendstellings en ander boeklekkertes wat by die Oude Leeskamer in Stellenbosch aangebied word. BONUSINHOUD: Luister…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.