skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 11 Junie 2025

Die boek-smaakmaker, Anchen Conradie, gesels oor tien boeke wat sy nooit sal vergeet nie. In Johan Myburg se internasionale insetsels bied hy ‘n interessante perspektief op THE GREAT GATSBY, wat vanjaar 100 jaar gelede vir die eerste keer verskyn het, en bring hulde aan die Amerikaanse skrywer, Edmund White. Johan het ook nuus oor The Women’s Prize for Fiction se eerbetoon aan Bernardine Evaristo, en ‘n ope brief deur meer as 380 skrywers en organisasies wat hulle uitspreek teen die oorlog in Gasa.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.