Shows / Skrywers en Boeke

Episodes
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 10 Julie 2024
Ilse Salzwedel gesels met Helena Hugo, een van die mense wat al jare lank sorg vir radiodramas en vervolgverhale op RSG. Het jy geweet sy het al 87 boeke…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 3 Julie 2024
Ilse Salzwedel vertel meer oor die kortlys en wenner van die UJ-prys. Johan Myburg, vanjaar se Innibos-feesdigter, lees die gedig voor wat hy in opdrag van die…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 26 Junie 2024
Corlia Fourie en Annelize van Rooyen gesels oor hulle reisbundel DRAAIE, SWAAIE EN AFDWAALPAAIE waarin 46 skrywers oor hulle eie reise (met kinkels!) skryf…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 19 Junie 2024
Ilse Salzwedel gesels met Hettie Scholtz, een van die staatmakers in die Afrikaanse uitgewersbedryf – eers as uitgewer, later as boekjoernalis en vir die…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 12 Junie 2024
NP Van Wyk Louw is op 11 Junie 1906 gebore, en op 18 Junie 1970 oorlede. Ter herdenking hiervan kan jy luister na ‘n argiefopname oor sy lewe en werk. Dis in…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 5 Junie 2024
Jy het seker al die naam Rumi iewers raakgelees, maar wie was hierdie digter en filosoof wat ook al die Shakespeare van die Midde-Ooste genoem is? Ilse…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 29 Mei 2024
Ilse Salzwedel gesels met Karl Kemp oor ‘n fassinerende nie-fiksie boek met die titel WHY WE KILL: MOB JUSTICE AND THE NEW VIGILANTISM IN SOUTH AFRICA. Hierin…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 22 Mei 2024
Ilse Salzwedel gesels met Theresa Papenfus oor haar aangrypende biografiese boek, SING MAMMA SING! Dit handel oor die siekte en dood van haar jongste seun…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 15 Mei 2024
Ilse Salzwedel bring hulde aan prof. Maritha Snyman, kinderboekskrywer, akademikus en voormalige uitgewershoof, wat onlangs oorlede is. Vier voormalige…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 8 Mei 2024
Ilse Salzwedel gesels met Portchie oor sy outobiografie, VAN TWEELING TOT TRAFALGAR SQUARE. Die skrywer en joernalis, Alita Steenkamp, is op 1 Mei oorlede –…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 1 Mei 2024
Nathan Trantraal gesels oor sy skryfwerk, en vertel meer oor DIE MAN WAT DIE KINNES VANG, sy jongste grafiese roman wat pas verskyn het. Hy praat ook oor die…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 24 April 2024
Ilse Salzwedel gesels met Irma Venter oor AL WAT TEL. Rachelle Greeff vertel meer oor haar biografie van Phoebe Gerwel, PHOEBE: ‘N LEWE SAAM MET JAKES GERWEL…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 17 April 2024
Jeanette Ferreira vertel vir Ilse Salzwedel van die storie agter haar jongste roman, DIE MELKWEG EN DIE MISKRUIER. In Johan Myburg se internasionale insetsel…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 10 April 2024
Ilse Salzwedel gesels met Marina Auer, ‘n nuwe stem in Suid-Afrikaanse misdaadfiksie, oor haar roman DOUBLE EDGED. Theo Kemp vertel waarna lesers kan uitsien…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 3 April 2024
Ilse Salzwedel gesels met Chanette Paul oor ANONIEM, haar vyftigste roman wat pas verskyn het. Stefaans Coetzee, wat onlangs aangewys is as Netwerk24 se…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 27 Maart 2024
Ilse Salzwedel gesels met Zirk van den Bergh oor sy jongste roman HEMEL EN AARDE EN ONS. Resensent Francois Bekker deel sy indrukke van STILTES EN STEMME…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 20 Maart 2024
Ilse Salzwedel gesels met Sidney Gilroy oor sy jongste spanningsroman BLOEDSOMER. Die wenners van LAPA se jeugromanwedstryd, Fanie Viljoen, en die drie…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 13 Maart 2024
Ilse Salzwedel gesels met die digter, skrywer, akademikus en resensent, Joan Hambidge, oor haar jongste roman, STASIES. Jy kan ook luister na ‘n argiefopname…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 6 Maart 2024
Charmaine Africa se meesleurende en aangrypende memoir, AMMA, is ‘n boek wat jy nie sommer sal vergeet nie. Sy gesels daaroor met Ilse Salzwedel. In ‘n kykie…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 28 Februarie 2024
Ilse Salzwedel gesels met die wêreldbekende profileerder, dr. Micki Pistorius, oor die heruitgawe van haar boek oor reeksmoordenaars, CATCH ME A KILLER. Daar…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 21 Februarie 2024
Ilse Salzwedel gesels met Anoeschka von Meck oor haar nuwe roman, TWA DIE TYDLOPER, en SARIE se boekeredakteur Phyllis Green deel haar indrukke van die roman…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 14 Februarie 2024
Kristel Loots, gewilde skrywer van verhoudingsromans, gesels met Ilse Salzwedel oor die liefde, en of moderne vroue steeds oor romantiese liefde wil lees. Elna…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 7 Februarie 2024
Ilse Salzwedel stel jou voor aan Gaireyah Fredericks, skrywer van EEN VOET INNIE KABR, 'n Afrikaapse kortverhaalbundel, polsend met Kaaps-Maleise invloede…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 31 Januarie 2024
Justin Fox vertel vir Ilse Salzwedel meer oor PLACE: SOUTH AFRICAN LITERARY JOURNEYS, sy literêre reisboek oor die plekke wat nege prominente Suid-Afrikaanse…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 24 Januarie 2024
Ilse Salzwedel se gas is Irma du Plessis, dogter van wyle Koos du Plessis, die sanger en liedjieskrywer. Irma is die samesteller van ERFDEEL: VERSAMELDE WERKE…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke 17 Januarie 2024
Ilse Salzwedel se gas is Marita van der Vyver, skrywer van 30 boeke, wat kinderboeke, jeugboeke en romans soos GRIET SKRYF ‘n SPROKIE, WEGKOMKANS en LAASTE…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 10 Januarie 2024
Ilse Salzwedel gesels met oud-joernalis, skrywer, biograaf en uitgewer Petrovna Metelerkamp, wat onlangs 80 jaar oud geword het, oor haar interessante loopbaan…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 3 Januarie 2024
In die laaste oorsigtelike gesprek oor 2023 se boekhoogtepunte, gesels Ilse Salzwedel met Jonathan Amid, boekresensent en manuskripontwikkelaar. Jonathan het…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 27 Desember 2023
Ilse Salzwedel kuier vanaand saam met Deon Meyer. Hulle gesels onder andere oor sy jongste roman LEO, en Deon speel ook drie van sy gunstelingliedjies voor…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 20 Desember 2023
Ilse Salzwedel gesels met Nataniël oor sy jongste bundel verhale HELP, HELP! Hy vertel ook meer oor sy betrokkenheid by sy Franse broerskind se oulike…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 13 Desember 2023
Francois Bekker, ‘n resensent van Pretoria, gesels met Ilse Salzwedel oor boeke wat hy vanjaar geniet het. Hy maak ‘n hele paar interessante aanbevelings, wat…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 6 Desember 2023
In hierdie week se Skrywers en Boeke kan jy luister na 3 onderhoude wat by die Festival Voor Het Afrikaans in Den Haag, Nederland opgeneem is. Johan Myburg…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 29 November 2023
Wium van Zyl gesels met Ilse Salzwedel oor sy vertaling van die klassieke werk 1001 Nagte. Alita Steenkamp, ‘n joernalis, vertel van die jeugroman, DEUR DIE…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 22 November 2023
Digter, skrywer en resensent Daniel Hugo gesels oor sy boek, VERS EN KAPITTEL 2, en ook oor ‘n paar boeke wat hy kan aanbeveel. Deborah Steinmair, Vrye…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 15 November 2023
Chris Vorster gesels oor sy biografie van die akteur Marius Weyers, bloot getiteld MARIUS WEYERS. Morné Malan, skrywer van MINDER AS WATER, praat oor sy…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 8 November 2023
Ilse Salzwedel gesels met dr. Hestelle van Staden oor haar boek, OUTOPSIE: BLOED VERTEL ‘N STORIE. Hestelle is ‘n forensiese patoloog, en lig in die boek die…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 1 November 2023
Sussie Kotze het onlangs haar 90e verjaarsdag gevier. Sy vertel vir Ilse Salzwedel van die inspirasie agter haar roman wat vroeër vanjaar verskyn het, en…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 25 Oktober 2023
Phyllis Green, SARIE se boekeredakteur, vertel vir Ilse Salzwedel van ‘n klompie nie-fiksieboeke wat sy onlangs gelees het en kan aanbeveel. Ilse gesels met…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 18 Oktober 2023
Ilse Salzwedel gesels met vier skrywers tydens ‘n spesiale opname by die Toyota US Woordfees. Johann Rossouw vertel van die inspirasie vir sy nuwe roman…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 11 Oktober 2023
Phyllis Green, SARIE se boekeredakteur, gesels oor ‘n Afrikaanse boeke wat sy kan aanbeveel, soos Marita van der Vyver (LAASTE KANS), Madelein Rust (SIEMBAMBA)…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 4 Oktober 2023
Ilse Salzwedel gesels met Julio Agrella, skepper van die Zeus van Wyngaardt-misdaadfiksiereeks. Daar is meer oor die wenners van die ATKV Woordveertjies en die…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 27 September 2023
Ilse Salzwedel gesels met SJ Naude, tweemalige Hertzogpryswenner, oor sy jongste roman VAN VADERS EN VLUGTELINGE. In die tweede gedeelte van die program kan jy…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 20 September 2023
Schalk Schoombie was ‘n bekroonde akteur, dramaturg, joernalis en skrywer. Ilse Salzwedel onthou hom met ‘n argiefonderhoud uit 2015. Elize Parker gesels oor…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 13 September 2023
Pieter Stoffberg is die skrywer van TENK, RSG se nuwe laataandboekvoorlesing. Hy vertel van die storie agter hierdie oorlogsroman. Ilse Salzwedel bring hulde…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 6 September 2023
Ilse Salzwedel gesels met Eunice Visser, skrywer van DIE KAAPSE SLAWE: 1652-1838, wat pas deur die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns met die LW Hiemstraprys…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 30 Augustus 2023
Ilse Salzwedel gesels met Eben Venter oor sy jongste boek, DECIMA, waarin ‘n swartrenosterkoei een van die hoofkarakters is. Ons hoor watter skrywers vir…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 23 Augustus 2023
Ilse Salzwedel gesels met Naomi Morgan, die vertaler van MADAME PYLINSKA EN DIE GEHEIM VAN CHOPIN, wat tans op RSG voorgelees word. Johan Myburg het nuus oor…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 16 Augustus 2023
CJ Langenhoven was skrywer, digter, dramaturg en koerantman, en het op daardie manier ‘n sleutelrol in die ontwikkeling van Afrikaans gespeel. As politikus het…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 9 Augustus 2023
Die digter en skrywer Wilma Stockenström het op 7 Augustus haar 90e verjaarsdag gevier. Luister na ‘n spesiale huldigingsprogram wat Ina Strydom in 2018…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 2 Augustus 2023
Dan Sleigh was een van die groot meesters van die Afrikaanse letterkunde. Hy was ewe bekend as historikus, en sy dood word allerweë beskou as ‘n verlies vir…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 26 Julie 2023
Ilse Salzwedel gesels met Michiel Heyns oor sy jongste roman EACH MORTAL THING. Johan Myburg vertel hoe die Britte hulle hofdigter, of poet laureate, kies, en…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 19 Julie 2023
Helene de Kock, wie se 47e roman onlangs verskyn het, gesels oor DIANA SE DAG. Sy gesels ook oor haar loopbaan, en deel waardevolle skryfraad. In sy…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 12 Julie 2023
Ilse Salzwedel gesels met Ted Botha oor sy nie-fiksie boek, DAISY DE MELKER: HIDING AMONG KILLERS IN THE CITY OF GOLD. Jeanne Goosen sou op 13 Julie haar 85e…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 5 Julie 2023
Ilse Salzwedel gesels met P.P. Fourie oor sy nuwe roman, ONS SKULDE. Johan Myburg vertel van die polemiek oor die boek, SHAKESPEARE WAS A WOMAN AND OTHER…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 28 Junie 2023
Ilse Salzwedel gesels met Adriaan Potgieter oor sy boek, IN DIE KLIPKNOETS VAN HAAR VUIS, ‘n studie oor die lewe en werk van Sheila Cussons. In Johan Myburg se…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 21 Junie 2023
Erla Diedericks gesels oor skryf, lees en haar nuwe roman, SALEMSTRAAT. In Johan Myburg se internasionale insetsel bring hy hulde aan die Amerikaanse skrywer…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 14 Junie 2023
Ilse Salzwedel stel jou voor aan Beverley Roos-Muller, skrywer van BULLET IN THE HEART, ‘n nie-fiksie werk wat die Anglo-Boereoorlog belig uit die hoek van die…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 7 Junie 2023
Elmarie Viljoen-Massyn vertel van haar spannende debuutroman, VUURVOËL, wat afspeel in die farmaseutiese bedryf. Met meer as 200 kinderboeke op sy kerfstok…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 31 Mei 2023
Ilse Salzwedel gesels met Anchien Troskie oor haar nuwe roman, DIE LAASTE KANARIEGEEL NOTABOEK. Vyf aspirantskrywers kan elkeen ‘n driewekelange…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 24 Mei 2023
Suzette Myburg gesels met Pieter Marais oor sy debuutroman, KONKEL. Wyno Simes van NALN in Bloemfontein vertel vir Ilse Salzwedel van die werk wat daar gedoen…