Shows / Skrywers en Boeke

Episodes
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 17 Mei 2023
Ilse Salzwedel gesels met SD Fourie oor haar nuwe roman, DIE REIS. Dis ‘n moderne roman met die geskiedenis as agtergrond. Phyllis Green, SARIE se…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 10 Mei 2023
Phyllis Green, SARIE se boekeredakteur, gesels oor vier Afrikaanse boeke wat sy kan aanbeveel. Ilse Salzwedel gesels met Nicol Stassen in ‘n laaste gesprek oor…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 3 Mei 2023
Antjie Krog is onlangs vir die derde keer met die Hertzogprys bekroon, hierdie keer vir haar bundel PLUNDER. Ons vier dit met die heruitsending van ‘n…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 26 April 2023
Ilse Salzwedel gesels met Madelein Rust oor haar biografiese boek, VAN VREES NA VREDE, waarin sy skryf oor haar stryd teen terminale kanker. VivA se Rone…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 19 April 2023
Carien Smith, wenner van die UJ-debuutprys, gesels oor haar kortverhaalbundel BOT. Johan Myburg vertel meer oor die kortlys vir die Carol Shields-…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 12 April 2023
Ilse Salzwedel gesels met Elmarie Dercksen oor haar debuutroman, DIE GAWE VAN GROEN, wat beskryf word as historiese fantasie met ‘n stewige skeut magiese…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 5 April 2023
Ilse Salzwedel gesels met Elizabeth Wasserman oor haar “cozy mystery”, DIE FANTASTIESE MEVROU SMIT. Daar is nuus oor die finaliste en wenners van die UJ-Pryse…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 29 Maart 2023
Ilse Salzwedel gesels met Bettina Wyngaard oor haar jongste misdaadroman LOKVAL. Fanie Viljoen vertel meer oor DIE LEWE SE VUIL HOUE, sy nuwe jeugroman. In…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 22 Maart 2023
Ontmoet vir Jerzy Koch, die Poolse professor wat so lief is vir Afrikaans. Hy vertel hoe hy Afrikaans ontdek het, en lees ook van die gedigte uit sy nuwe…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 15 Maart 2023
Ilse Salzwedel gesels met Elise Bishop oor TWEE LEWENS, Elise se aangrypende lewensverhaal. Sy is as ‘n seuntjie gebore en het op 32 ‘n lewenseranderende…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 8 Maart 2023
Ilse Salzwedel gesels met Joan Kruger oor haar boek WIEG, ‘n biografie oor ‘n Franse vrou wat aan die einde van die jaar 1700 in Kaapstad kom woon het…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 1 Maart 2023
Ilse Salzwedel gesels met Antoinette Venter oor haar KINDERS VAN DIE GODE-reeks vir laerskoolkinders, en vertel ook meer oor die AVBOB Road to Literacy-projek…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 22 Februarie 2023
Ilse Salzwedel gesels met Tom Dreyer, skrywer van KODACHROME, oor sy werk. Luister na uittreksels uit twee argiefonderhoude met T.O. Honnibal, die skepper van…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 15 Februarie 2023
Ons maak ‘n draai in die Switserse Alpe by die skrywer skrywer Isa Konrad. Ilse Salzwedel gesels met Theo Kemp van die Jakes Gerwel-stigting oor ‘n paar van…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 8 Februarie 2023
Ilse Salzwedel gesels met Amanda Botha, joernalis en skrywer, oor haar groot bydrae tot die Afrikaanse boekbedryf. Elna van der Merwe vertel meer oor die Vrye…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 1 Februarie 2023
Nicol Stassen, bekroonde skrywer en uitgewer, gesels oor sy driemalig bekroonde boek oor die Dorslandtrekkers, VAN HUMPATA TOT UPINGTONIA. In sy internasionale…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 25 Januarie 2023
Karen Jennings, ‘n skrywer van Kaapstad wie se roman AN ISLAND in 2022 vir die gesogte Bookerprys benoem is, gesels met Ilse Salzwedel. Ilse gesels met…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 18 Januarie 2023
Ilse Salzwedel gesels met prof. Karen de Wet van die Universiteit van Johannesburg. Sy is die redakteur van ‘n huldigingsbundel oor die digter en skrywer Petra…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 11 Januarie 2023
Ons bring hulde aan die skrywer, dramaturg en digter Dolf van Niekerk, wat op Oujaarsdag 2022 oorlede is. Hy was een van die veelsydigste woordmense in…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 4 Januarie 2023
Chris Karsten vertel die verhaal agter sy nuwe historiese roman, OP PAD NA MOORMANSGAT, wat handel oor Billy Foster en generaal Koos de la Rey. Johan Myburg…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 28 Desember 2022
Ilse Salzwedel gesels met narratiewe terapeut Therese Hulme oor haar boek, PRAAT JY, wat handel oor die terapeutiese waarde van skryf vir kinders. Die…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 21 Desember 2022
Die wenner en naaswenner van LAPA se Jeugromankompetisie 2022, Annelie Ferreira (DIT HET ALLES BEGIN BY ‘n HOND) en Nerine Ahlers (DIE VERDWYNING VAN SEAMUS…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 14 Desember 2022
Ilse Salzwedel gesels met Cliffordene Norton oor haar debuutjeugroman. OM JOU TE KEN. Deidre Jantjies vertel vir Suzette Kotze wat die inspirasie was agter…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 7 Desember 2022
Phyllis Green, SARIE se boekeredakteur, en Deborah Steinmair, boekeredakteur van die VRYE WEEKBLAD, gesels oor ‘n klompie van hulle gunstelingboeke van 2022…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 30 November 2022
Wonder jy watter boeke jy vir die lesers in jou lewe moet koop? Ilse Salzwedel se gaste het ‘n hele klomp voorstelle. SARIE se boekeredakteur, Phyllis Green…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 23 November 2022
Die digter Peter Snyders het onlangs sy 83e verjaarsdag gevier. Jy kan luister na uittreksels uit twee argiefonderhoude waarin hy oor sy werk praat en ook van…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 16 November 2022
Suzette Myburg gesels met Francois Loots oor sy roman DIE KAPOKDOKTER, wat gebasseer is op die lewe van dr. James Barry, een van die beroemdste medici in die…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 9 November 2022
Ilse Salzwedel gesels met ‘n skoolhoof van die Kaapse Vlakte, Clive Arries, en Roscoe Williams, organiseerder van ReadToRise, oor boeke en lees se invloed op…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 2 November 2022
Anton Roodt gesels oor sy bekroonde satiriese toekomsroman, WEERLOSE MEGANIKA. Santie van der Merwe gesels oor UIT DIE DONKER en haar inspirasies vir…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 26 Oktober 2022
Ilse Salzwedel gesels met Chanette Paul oor haar nuwe roman, MURASIE. An-mari Do Carmo vertel die verhaal agter haar aangrypende jeugroman, TOE ALS GROEN WAS…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 19 Oktober 2022
Suzette Myburg gesels met Crystal Donna Roberts oor haar debuutjeugroman SPEURDER SAMMI: DIE BLOU STEEN. Ilse Salzwedel gesels met Madelein Rust oor haar…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 12 Oktober 2022
Vind meer uit oor die Avbob-poësieprojek, en hulle betrokkenheid by RSG se huldigingskonsert ter viering van Antjie Krog se 70e verjaarsdag. Ilse Salzwedel…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 5 Oktober 2022
Ilse Salzwedel gesels met Herman Lategan oor sy biografie HOERKIND. Johan Myburg bring hulde aan Hilary Mantel, gesels oor TS Elliot, en vertel wat…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 28 September 2022
Suzette Myburg stel jou voor aan Engela Ovies, skrywer van DRAAIRIVIER (wat op RSG voorgelees is) en FLORA. Dibi Breytenbach gesels oor haar boeiende nuwe…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 21 September 2022
Margie Orford, 'n Suid-Afrikaanse skrywer wat deesdae in Brittanje woon, gesels oor haar nuwe roman THE EYE OF THE BEHOLDER. Johan Bakkes vertel hoekom sy ou…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 14 September 2022
Marida Fitzpatrick gesels oor haar aangrypende roman MARA. Johan Myburg het nuus oor die gunstelinge vir 2022 se Bookerprys, die kortlys vir die Sunday Times…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 7 September 2022
Ilse Salzwedel gesels met Engela Linda van Rooyen oor haar skryfloopbaan van meer as 60 jaar. Sy het tientalle boeke, honderde tydskrifverhale en ook…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 31 Augustus 2022
Ilse Salzwedel gesels met Tinus le Roux oor sy boek DIE ANGLO-BOEREOORLOG IN KLEUR. Ina Strydom gesels met Joe Kleinhans, gewilde radioskrywer, oor sy lewe en…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 24 Augustus 2022
Marzanne Le Roux-Van der Boon, bekroon vir romans soos KLAPROSE TEEN DIE WIND en GRANATE BLOEI IN JERUSALEM, is oorlede. Jy kan luister na ‘n argiefonderhoud…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 17 Augustus 2022
Suzette Kotze Myburg gesels met Chase Rhys oor MISFIT: STORIES VANNIE ANNE KANT, sy bundel rubrieke en kortprosa. Daar is nuus oor die vier kortlyste vir die…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 10 Augustus 2022
Die digter Sheila Cussons is vandeesweek ‘n 100 jaar gelede oorlede. Jy kan luister na ‘n dokumenter oor haar lewe en werk. Johan Myburg vertel meer oor Babes…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 3 Augustus 2022
Augustus is die maand waarin Afrikaans in al sy vorme gevier word. Ons luister na ‘n hoorbeeld uit die argief oor AHM Scholtz, skrywer van die bekroonde roman…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 27 Julie 2022
Brian Fredericks praat met Suzette Kotze-Myburgh oor sy roman HOU JOU OË OOP. Troula Goosen, 'n jeugromanskrywer, gesels oor haar skryfwerk en gratis kreatiewe…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 20 Julie 2022
Ilse Salzwedel gesels met Ilse Verster, ‘n slagoffer van mishandeling, oor haar inspirerende boek, SO LYK ‘N VROU – MY 40 JAAR SAAM MET ‘N NARSIS. Marie Lotz…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 13 Julie 2022
Ilse Salzwedel gesels met Helena Gunther oor haar bundel, DIE HART HET SY REDES. Johan Myburg vertel meer oor die Nederlandse digter en skrywer Remco Campert…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 6 Julie 2022
Kaptein Ben Booysen, die man wat die Electus Per Deus-moordbendem aangekeer het, wat Krugersdorp sedert 2012 geterroriseer het, gesels met Ilse Salzwedel oor…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 29 Junie 2022
Die skrywer en dramaturg Athol Fugard het op 11 Junie sy 90e verjaarsdag gevier. Kom luister saam na ‘n profiel oor hom, saamgestel deur wyle Margot Luyt…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 22 Junie 2022
Ilse Salzwedel gesels met die Christelle Van Rooyen-Wessels oor haar misdaadroman OM BETER TE KAN MOOR. Voornemende radiodramaskrywers kan luister na die…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke Bonuspotgooi 15 Junie 2022
In hierdie bonuspotgooi is daar onderhoude met twee baie uiteenlopende Afrikaanse skrywers, wat albei op die 13e Junie gebore is. Verna Vels, die skepper van…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 15 Junie 2022
Suzette Kotze-Myburgh gesels met Hannes Barnard oor sy misdaadroman DIE WET VAN GAUTENG. In Johan Myburg se internasionale boekenuus kan jy meer uitvind oor ‘n…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 8 Junie 2022
Johan Myburg het nuus oor TOMB OF SAND, die wenner van die Booker International; THE ART OF LOSING, wat met die Dublin-letterkundeprys bekroon is; en ‘n nuwe…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 1 Junie 2022
NUWE GESKIEDENIS VAN SUID-AFRIKA is ‘n splinternuwe, opgedateerde boek wat ‘n baie gebalanseerde oorsig gee oor die Suid-Afrikaanse geskiedenis. In net meer as…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 25 Mei 2022
Ilse Salzwedel gesels met Rudie van Rensburg oor sy spanningsroman en oor die verfilming van sy boek HANS STEEK DIE RUBICON OOR. Sy gesels ook met Philip de…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 18 Mei 2022
Die bundel, VRYDAGAAND, bevat 27 kortverhale deur bekende skrywers soos Elsa Winckler, Dibi Breytenbach, Kristel Loots, Nanette van Rooyen en Jaco Jacobs…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke Bonuspotgooi 11 Mei 2022
Uit die argief: Bun Booyens, oudredakteur van Die Burger, gesels oor sy boek oor die legendariese spotprentkunstenaar Fred Mouton, wat verlede week oorlede is.
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 11 Mei 2022
Ilse Salzwedel gesels met SJ Naude, wat onlangs vir die tweede keer met die Hertzogprys bekroon is vir sy bundel kortverhale, DOL HEUNING. Barend Vos, skepper…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 4 Mei 2022
Ilse Salzwedel gesels met Charne Kemp oor haar nuwe ware misdaadverhaal MOORD OP POFADDER. Elsje van Jaarsveld gesels met Lizz Meiring, samesteller van SOETE…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 27 April 2022
Ilse Salzwedel gesels met Jeanette Stals oor haar jongste spanningsroman, BLOEDBANDE.Die wenners van die Akademie vir Wetenskap en Kuns se letterkundige pryse…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 20 April 2022
Kirby van der Merwe gesels met Suzette Kotze-Myburgh oor sy tweede roman, EUGENE. In die #BoekeWatBetower-bydrae vertel skrywer en joernalis Annemarie van der…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 13 April 2022
Sally Andrew se Tannie Maria misdaadromans is reeds in 14 tale vertaal en ook in ‘n internasionale TV-reeks verwerk. Ilse Salzwedel gesels met Andrew oor The…