
Skrywers en boeke 8 Maart 2023
Ilse Salzwedel gesels met Joan Kruger oor haar boek WIEG, ‘n biografie oor ‘n Franse vrou wat aan die einde van die jaar 1700 in Kaapstad kom woon het. Frederik de Jager, gesels oor VER IN DIE WÊRELD, ‘n boek met stories uit die pen van Suid-Afrikaanse skrywers wat oorsee woon. Johan Myburg het nuus oor die heruitgawe van Ian Fleming se beroemde reeks boeke oor James Bond, kortverhale deur Terry Pratchett wat na sy dood ontdek is, en ‘n nuwe boek uit die pen van die Japanese skrywer Haruki Murakami. Jy kan ook luister na ‘n uittreksel van ‘n gesprek waarin Margaret Atwood praat oor die rol…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.