skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 15 Februarie 2023

Ons maak ‘n draai in die Switserse Alpe by die skrywer skrywer Isa Konrad. Ilse Salzwedel gesels met Theo Kemp van die Jakes Gerwel-stigting oor ‘n paar van hulle beplande inisiatiewe vir 2023. Johan Myburg het internasionale nuus oor Salman Rushdie, wie se jongste roman onlangs verskyn het, aanlyn-skryfklasse deur die Skotse digter Carol Ann Duffey, en ‘n klompie boeke deur bekende internasionale skrywers.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.