skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 20 April 2022

Kirby van der Merwe gesels met Suzette Kotze-Myburgh oor sy tweede roman, EUGENE. In die #BoekeWatBetower-bydrae vertel skrywer en joernalis Annemarie van der Walt van die vyf boeke wat sy vir haar dogters gekoop het toe hulle die huis verlaat het, en van die besonderse manier waarop die roman BOENDOE van Chris Barnard haar lewe verander het. Voornemende skrywers van radiodramas kan uitsien na goeie skryfraad in Ina Strydom en Kobus Burger se radiodramaslypklasse. In Johan Myburg se bydrae kan jy meer uitvind oor twee topverkoperskrywers, Jack Higgins en David McKee, wat albei onlangs oorlede…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.