skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 13 April 2022

Sally Andrew se Tannie Maria misdaadromans is reeds in 14 tale vertaal en ook in ‘n internasionale TV-reeks verwerk. Ilse Salzwedel gesels met Andrew oor The Milktart Murders. Daar is reeds vier boeke in die reeks, wat in die styl van die Agatha Christie-misdaadverhale geskryf is, maar met ‘n lekker koskinkel in die kabel, want Tannie Maria is boonop ‘n troostante wat heerlike kos en resepte gebruik om mense met hulle probleme te help. Die jongste Tannie Maria-boek, The Milktart Murders, is op Nasionale Melktertdag uitgereik, en ja, daar is melkterte in die storie! Johan Myburg het nuus oor…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.