skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 23 November 2022

Die digter Peter Snyders het onlangs sy 83e verjaarsdag gevier. Jy kan luister na uittreksels uit twee argiefonderhoude waarin hy oor sy werk praat en ook van sy gedigte voorlees. In die eerste bydrae waarin ander boekjoernaliste oor gunstelingboeke vir 2022 praat, gesels SARIE-boekeredakteur Phyllis Green oor vyf spanningsromans wat sy kan aanbeveel. Johan Myburg het nuus oor die Universiteit van Johannesburg se eredoktersgraad aan verlede jaar se Nobelpryswenner, Abdulrazak Gurnah, die boek wat met vanjaar se Goldsmiths-toekenning vereer is, en ‘n Afrikaanse vertaling van een van die…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.