skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 29 Maart 2023

Ilse Salzwedel gesels met Bettina Wyngaard oor haar jongste misdaadroman LOKVAL. Fanie Viljoen vertel meer oor DIE LEWE SE VUIL HOUE, sy nuwe jeugroman. In Johan Myburg se internasionale nuus kan jy uitvind wie is op die Booker International se langlys, en Johan bring ook hulde aan Kenzaburo Oe, die Japanse skrywer wat onlangs oorlede is. Elna van der Merwe gee meer inligting oor die KKNK se gratis boekgesprekke.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.