
Skrywers en boeke 25 Mei 2022
Ilse Salzwedel gesels met Rudie van Rensburg oor sy spanningsroman en oor die verfilming van sy boek HANS STEEK DIE RUBICON OOR. Sy gesels ook met Philip de Vos oor MÔRE EN GISTRAAND EN DIE EINDE VAN DIE MAAND, sy nuwe bundel verse. In die radiodramaslypklas gesels Ina Strydom oor al die moets en moenies van die storielyn. In sy internasionale bydrae vertel Johan Myburg meer oor die polemiek oor die Kanadese digter Rupi Kaur se werk, die skrywer Patricia Lockwood, wie se roman pas met die Dylan Thomas-prys bekroon is, die wenner van die Edgar Allan Poe-prys vir misdaadfiksie en die kortlys…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.