skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 3 Mei 2023

Antjie Krog is onlangs vir die derde keer met die Hertzogprys bekroon, hierdie keer vir haar bundel PLUNDER. Ons vier dit met die heruitsending van ‘n uittreksel uit die AVBOB/RSG-huldigingskonsert wat op 23 Oktober 2022 uitgesaai is om Krog se 70e verjaarsdag te vier. In Johan Myburg se internasionale insetsel gesels hy oor ‘n nuwe internasionale debuutprys vir vroueskrywers ouer as 50, nuwe internasionale romans wat eersdaags hier by ons op die rakke sal wees, en die kortlys vir die 2023 Women’s Prize wat onlangs bekend gemaak is. Jy kan ook hoor wat sê Maggie O’Farrel oor haar roman THE…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.