skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 8 Februarie 2023

Ilse Salzwedel gesels met Amanda Botha, joernalis en skrywer, oor haar groot bydrae tot die Afrikaanse boekbedryf. Elna van der Merwe vertel meer oor die Vrye Weekblad Stilbaai-boekefees wat die laaste naweek van Februarie plaasvind. Johan Myburg het nuus oor die langlys vir die Dublin Literary Award, die kortlys vir die Rathbones Folioprys en ‘n nuwe boek, JUSTICE FOR ANIMALS: OUR COLLECTIVE RESPONSIBILITY, waarin die skrywer Martha Nussbaum geregtigheid teenoor diere bepleit.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.