skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 18 Mei 2022

Die bundel, VRYDAGAAND, bevat 27 kortverhale deur bekende skrywers soos Elsa Winckler, Dibi Breytenbach, Kristel Loots, Nanette van Rooyen en Jaco Jacobs. Hulle gesels met Ilse Salzwedel oor die gewildheid van hierdie genre. Elsje van Jaarsveld gesels met Tinus van Staden oor RATELTAAI, ‘n biografie oor die oudrugbyspeler Etienne Reynecke. Dr. Mia Oosthuizen gesels oor die SA Kinderliteratuurfees wat van 20 tot 22 Mei in Somerset-Wes gehou word. Johan Myburg het o.a. nuus oor die wenners van die Pulitzerpryse vir letterkunde, ‘n boek oor die val van die internet, wat oorsee die tonge laat…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.