skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 8 Junie 2022

Johan Myburg het nuus oor TOMB OF SAND, die wenner van die Booker International; THE ART OF LOSING, wat met die Dublin-letterkundeprys bekroon is; en ‘n nuwe roman deur die Turkse skrywer en Nobelpryswenner Orhan Pamuk. Ilse Salzwedel gesels ook met Johan, wat in 2018 met die Hertzogprys vir poësie bekroon is, oor sy nuwe digbundel NARRESKIP. Ina Strydom praat oor kopiereg, en die RSG-bonuspotgooi van Jeanne Goosen se SNEEU IN DIE KAROO. Elsje van Jaarsveld praat met Stephen le Roux oor sy boek TOY VAN CARNARVON. In ons reeks radiodrama-slypklasse, bespreek Ina Strydom die ontwikkeling van ‘n…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.