
Skrywers en boeke 16 November 2022
Suzette Myburg gesels met Francois Loots oor sy roman DIE KAPOKDOKTER, wat gebasseer is op die lewe van dr. James Barry, een van die beroemdste medici in die geskiedenis van Suid-Afrika. Daniella van Heerden vertel van haar bekroonde jeugroman, AS JY DROOM. Dis gebasseer op die ware verhaal van Megan Werner en 19 ander Suid-Afrikaanse tieners wat 'n vliegtuig gebou het waarmee hulle van die Kaap na Kaïro gevlieg het. Johan Myburg het nuus oor die FRIENDS-ster, Matthew Perry, se biografie; Haruki Murakami se nuwe bundel essays; die wenner van die Franse Prix Goncourt-prys; en ‘n nuwe boek deur…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.