skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 1 Junie 2022

NUWE GESKIEDENIS VAN SUID-AFRIKA is ‘n splinternuwe, opgedateerde boek wat ‘n baie gebalanseerde oorsig gee oor die Suid-Afrikaanse geskiedenis. In net meer as 700 bladsye word die hele land se geskiedenis opgesom, beginnende by die eerste nasies wat hier gewoon het, tot die Suid-Afrika van 2022. Ilse Salzwedel se gaste, professore Herman Giliomee (een van die redakteurs van die boek) en Albert Grundlingh, is albei gerekende geskiedskrywers, en gesels nie net oor hulle bydraes tot hierdie pragboek nie, maar ook oor hul eie publikasies, wat onder andere DIE AFRIKANERS: ‘n BIOGRAFIE (Giliomee)…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.