Shows / Skrywers en Boeke

Episodes
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 6 April 2022
Suzette Kotze-Myburgh gesels met Michelle Meyer oor MOER, haar aangrypende en soms ontstellende debuutroman oor moederskap. Joan Hambidge bring hulde aan die…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke Bonuspotgooi 30 Maart 2022
In die eerste bonuspotgooi van Skrywers en Boeke kan jy luister na ‘n onderhoud met wyle De Waal Venter, wat Nic Swanepoel in 1989 met hom gevoer het, asook ‘n…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 30 Maart 2022
Twee skrywers, De Waal Venter en Derrick van der Walt, is verlede week oorlede, en jy kan luister na argiefonderhoude met hulle. Daar is nuus oor ‘n skryfskool…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 23 Maart 2022
Ilse Salzwedel gesels met Jan van Tonder oor sy nuwe roman GROOTGELUK, wat afspeel in die Oudtshoorn-omgewing. Hy lees voor uit ‘n Hooghollandse koerantberig…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 16 Maart 2022
Ilse Salzwedel gesels met Lien Botha oor VIN, haar tweede roman, en met Marié Heese, skrywer van DIE UURWERK KANTEL, wat saans op RSG voorgelees word. Ilse…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 9 Maart 2022
Suzette Kotze-Myburgh gesels met Audrey Jantjies oor haar debuutroman, AS DIE KATJIEPIERING BLOM. Deborah Steinmair vertel vir Ilse Salzwedel van IEWERS…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 2 Maart 2022
Ter viering van ‘n heruitgawe van ‘n bundel met 30 van P.G. du Plessis se gewildste Koöperasiestories gesels Ilse Salzwedel met prof. Hans du Plessis oor die…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 23 Februarie 2022
Ilse Salzwedel gesels met Ronelda Kamfer oor haar debuutroman KOMPOUN. Johan Myburg het nuus oor die Suid-Afrikaanse skrywer Damon Galgut se nuutste benoeming…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 16 Februarie 2022
Luister na ‘n bekendstelling van Dan Sleigh (bekend vir sy bekroonde geskiedkundige romans soos 1795, Eilande, Afstande en Wals vir Matilda) se jongste…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 9 Februarie 2022
Luister na ‘n argiefonderhoud met die digter en skrywer Thomas Deacon, wat onlangs oorlede is. Die nuwe direkteur van die ATKV-skryfskool aan die…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 2 Februarie 2022
Ons vind meer uit van Marinda van Zyl se nuutste roman VELDHOSPITAAL 12. Vandag is Wêreldvoorleesdag, en Erika Lourens, die Laerskool Eikestad se pas afgetrede…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 26 Januarie 2022
Malvory Adams vertel vir Ilse Salzwedel van sy biografiese boek ALS IS NIE NET SWART EN WIT NIE. Johan Myburg het nuus oor nuwe romans deur Christos Tsiolkas…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 19 Januarie 2022
Die Afrikaanse digter en skrywer, Eugene Marais, die Franse dramaturg Moliere en die fantasieskrywer JRR Tolkien kom aan die beurt. Jy kan o.a. luister na ‘n…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 12 Januarie 2022
Ilse Salzwedel gesels met Jaco Wolmarans oor sy drie aksieromans BOS, SKAG en IVOOR, wat almal afspeel teen die agtergrond van die Angolese bosoorlog en ander…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 5 Januarie 2022
Ilse Salzwedel en Suzette Kotze-Myburgh gesels oor ‘n paar van hulle 2021-leeshoogtepunte. Johan Myburg bring hulde aan Joan Didion en Anne Rice, wat albei…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 22 Desember 2021
SARIE se boekeredakteur, Phyllis Green, gesels oor mooi koffietafelboeke, inspirerende selfhelpboeke en kookboeke. Bibi Slippers deel haar lekkerleesboeke vir…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 15 Desember 2021
Drie boekmense – Deborah Steinmair, Bettina Wyngaard en Phyllis Green – deel hulle 2021-leeshoogtepunte. Johan Myburg gesels in sy internasionale bydrae oor…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 8 Desember 2021
Suzette Kotze Myburg en Azille Coetzee gesels oor Azille se jongste boek en haar eerste roman, DIE TEENOORGESTELDE IS NET SO WAAR. SARIE se boekeredakteur…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 1 Desember 2021
Ilse Salzwedel gesels met die jeugskrywer Annerlé Barnard, wie se derde jeugroman, SPEL, pas bekroon is met ‘n goue Sanlamprys vir jeugfiksie. Irma Venter…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 24 November 2021
SP Benjamin praat oor sy roman DIE DINGE VAN ‘N HOND. Luister na ‘n onderhoud uit die argiewe met die topverkoperskrywer Wilbur Smith, wat onlangs oorlede is…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 17 November 2021
Luister na ‘n spesiale bekendstelling van Wilna Adriaanse se VLUG, ‘n boeiende roman wat afspeel teen die agtergrond van die burgeroorlog in die DRK. Dit word…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 10 November 2021
Ilse Salzwedel gesels met Matty Strydom oor haar biografiese boek HIER WAAR EK NOU IS. Chanette Paul vertel meer oor haar roman MARILYN. Johan Myburg gesels…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 3 November 2021
Damon Galgut se roman, THE PROMISE, is op vanjaar se Booker-kortlys. Ilse Salzwedel gesels met hom oor sy werk. Johan Myburg vertel meer van die nuwe Ursula K…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 27 Oktober 2021
Ilse Salzwedel gesels met Francois Bloemhof oor sy skryfwerk, en spesifiek ook oor sy jongste roman DIE DUISEND EN EERSTE NAG. Suzette Kotze-Myburg deel haar…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 20 Oktober 2021
Skrywer Erika Murray-Theron gesels openhartig oor haar nuwe boek, KOM ONS LOOP WEG: ONS PAD MET PARKINSONSIEKTE. Chris Karsten praat oor sy nuwe roman, GERUGTE…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 13 Oktober 2021
Ilse Salzwedel gesels met Nicole Jaekel-Strauss oor haar roman, OM ALLEEN TE GAAN. Suzette Kotze-Myburgh vertel meer oor vanjaar se US Woordfeesbundel…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 6 Oktober 2021
Ilse Salzwedel gesels met Zelda Bezuidenhout, skrywer van DIE WAARDE VAN STIL BURE, oor haar loopbaan. Die digter en musikant Andries Bezuidenhout vertel meer…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 29 September 2021
Suzette Kotze-Myburg en Theo Kemp gesels oor die Jakes Gerwel stigting se skrywers- en boekprogramme. Sidney Gilroy en Suzette Kotze-Myburgh gesels oor sy…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 22 September 2021
Ilse Salzwedel gesels met Francois Smit, bekroonde skrywer van DIE GETUIENIS, wat onlangs verskyn het. Francois gee ook goeie skryfraad vir aspirantskrywers…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 15 September 2021
Ons bring hulde aan die dramaturg en digter, Pieter Fourie. In sy internasionale insetsel gesels Johan Myburg oor die Queensland Premier-letterkundepryse…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 8 September 2021
Ilse Salzwedel gesels met Jaco Fouche, skrywer van SIMOELÉGRI. Jy kan luister na ‘n uittreksel uit ‘n huldigingsprogram oor die werk van prof. J.C. Steyn…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 1 September 2021
Ilse Salzwedel gesels met die kinderboekskrywer, illustreerder en skepper van grafiese romans, Andre Trantraal, en Marie Lotz, skrywer van die misdaadroman…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 25 Augustus 2021
Suzette Kotze-Myburgh gesels met Ingrid Winterbach oor haar jongste roman VOOROUER. PELGRIM. BERG. Daar is meer inligting oor vanjaar se ATKV…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 18 Augustus 2021
Ilse Salzwedel gesels met Leon van Nierop oor sy nuwe boek, MOORD OP LAKE PANIC. Johan Myburg gesels oor twee internasionale literêre pryse wat tans in die…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 11 Augustus 2021
Ilse Salzwedel gesels met Zirk van den Bergh oor sy roman EEN OF ANDER HELD. Daar is nuus oor KYKNET RAPPORT BOEKPRYSE se kortlyste, afslag op Afrikaanse boeke…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 4 Augustus 2021
Suzette Kotze-Myburgh gesels met Miriam Telanie oor haar debuutroman, HIER VERLAAT EK JOU. Bibi Slippers deel haar indrukke van S.J. Naude se…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 28 Julie 2021
Ons bring hulde aan die digter Rosa Smit, wat verlede week oorlede is. Ilse Salzwedel gesels verder met digter Fanie Olivier. Ina Strydom gesels oor byklanke…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 21 Julie 2021
In die eerste van twee gesprekke gesels Ilse Salzwedel met die digter en letterkundige Fanie Oliver. Die digter en letterkundige, Daniël Hugo, praat oor die…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 14 Julie 2021
Ilse Salzwedel gesels met Gerda Taljaard oor haar nuwe roman VIER SUSTERS, en met Daniël Hugo, medesamesteller van die versamelbundel MASKERS EN MURE. In die…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 7 Julie 2021
Ilse Salzwedel gesels met Susan Coetzer oor haar roman, DIE UIL IN DIE YSBOS. Suzette Kotze-Myburg gesels oor ‘n nie-fiksieboek oor Genghis Khan wat sy kan…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 30 Junie 2021
Ons bring hulde aan die skrywer en digter Petra Müller, wat verlede week oorlede is. Jy kan luister na ‘n gesprek wat Suzette Kotze-Myburgh in 2016 met haar…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 23 Junie 2021
Ilse Salzwedel gesels met Helene de Kock oor haar jongste roman ELISABET SE OORLOG. Die kinderboekskrywer Fanie Viljoen vertel meer van vier nuwe boeke in sy…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 16 Junie 2021
Luister na ‘n argiefopname uit 1957 waarin die digter en akademikus, W.E.G. Louw, gesels oor dit wat die lewe hom geleer het. Daar is ook ‘n musikale storie…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 9 Junie 2021
Heruitsending: Die skrywer Elsa Joubert het in 2017 haar 95e verjaarsdag gevier met die publikasie van SPERTYD, die derde deel van haar outobiografie. Suzette…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 2 Junie 2021
Cas Vos gesels met Ilse Salzwedel oor sy passie vir die werk van die Italiaanse digter, Dante, en lees ook voor uit sy vertaling van Dante se INFERNO. Johan…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 26 Mei 2021
Ilse Salzwedel gesels met twee misdaadskrywers, Rudie van Rensburg (skrywer van o.a. HARTEDIEF) en Carla van der Spuy (haar jongste boek is GANGSTER). Die een…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 19 Mei 2021
Vind meer uit oor die skrywer CJ Langenhoven se geheime liefde, Sarah Goldblatt, wanneer Ilse Salzwedel met die skrywer Dominique Malherbe gesels oor haar…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 12 Mei 2021
Ilse Salzwedel gesels met Bibi Slippers oor ‘n paar boeke wat sy onlangs gelees het en kan aanbeveel. Johan Myburg vertel in sy internasionale insetsel meer…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 5 Mei 2021
Ilse Salzwedel gesels met Irma Joubert oor haar nuwe roman, NA 'N PLAAS IN AFRIKA. Jy kan meer uitvind oor die ATKV-Skryfskool se Winterskool wat vanjaar…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 28 April 2021
Ilse Salzwedel gesels met Frederik de Jager oor sy bundel rubrieke, MAN OP 'N FIETS ÊRENS HEEN. Johan Myburg gesels oor die kortlys vir die internasionale…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 21 April 2021
Ryan Pedro, wenner van die UJ-debuutprys, gesels oor sy digkuns. Theo Kemp vertel meer oor die Jakes Gerwel-boekegesprekreeks by die Suidfoosterfees. Hoor wie…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 14 April 2021
Ina Strydom gesels met Willem Anker oor sy bekroonde roman, Skepsel. ‘n Luisteraar vertel van haar leesprojek vir kinders. Suzette Kotze-Myburg vertel hoekom…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 7 April 2021
Vanjaar dertig jaar gelede het die Suid-Afrikaanse skrywer Nadine Gordimer die eerste Suid-Afrikaner geword wat die Nobelprys vir Letterkunde gewen het. Hoor…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 31 Maart 2021
Die digter en skrywer Barend Toerien is vandeesweek 100 jaar gelede gebore. Ons onthou sy bydrae tot Afrikaans met 'n argiefonderhoud waarin hy gesels oor sy…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 24 Maart 2021
Ilse Salzwedel gesels met P.P. Fourie oor sy roman, ‘N HART IS SO GROOT SOOS ‘N VUIS. Johan Myburg vertel meer van die kortlys van die Women’s Prize for…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 17 Maart 2021
Ilse Salzwedel gesels met Juliana Coetzer oor haar aangrypende nuwe nie-fiksie boek, DIE KIND SE NAAM IS ANNEKE. Sophia Kapp en Leonie van Rensburg, die…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke 10 Maart 2021
Ilse Salzwedel praat met Mike Nicol oor sy jongste boek THE RABBIT HOLE. Susan Lombaard vertel meer van Akademia en Maroela Media se aanlyn skryfskool…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 3 Maart 2021
Boekliefhebbers kan luister na ‘n argiefonderhoud met F.A. Venter. Ina Strydom deel haar indrukke van Willem Anker se nuwe roman SKEPSEL. Johan Myburg gesels…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 24 Februarie 2021
Ilse Salzwedel gesels met Annemarie van der Walt van die Innibos se boekprogram oor haar lekkerleeslysie, en die kinder- en jeugboekskrywer Elizabeth Wasserman…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 17 Februarie 2021
Ilse Salzwedel gesels met Daniël Lötter oor sy boek 17x MOORD, en jy kan luister na 'n kort voorlesing deur J.M. Coetzee uit sy roman DIARY OF A BAD YEAR…