skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 22 September 2021

Ilse Salzwedel gesels met Francois Smit, bekroonde skrywer van DIE GETUIENIS, wat onlangs verskyn het. Francois gee ook goeie skryfraad vir aspirantskrywers. Madelein Rust beantwoord vyf vrae oor haar jongste spanningsroman 25 TRAPPE NA BENEDE. Jy kan ook uitvind wie is die wenners van vanjaar se ATKV Woordveertjies. In sy internasionale insetsel vertel Johan Myburg onder andere meer oor die boeke op die kortlys vir vanjaar se Bookerprys.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.