
Skrywers en boeke 14 April 2021
Ina Strydom gesels met Willem Anker oor sy bekroonde roman, Skepsel. ‘n Luisteraar vertel van haar leesprojek vir kinders. Suzette Kotze-Myburg vertel hoekom sy The Boys in the Boat kan aanbeveel. In sy bydrae oor die internasionale letterkunde, gesels Johan Myburg oor die jongste polemiek rondom die Britse Women’s Prize for Fiction, die wenner van die Astrid Lindgrenprys vir kinderlektuur en die langlys van die Internasionale Bookerprys. Jy kan ook luister na die Keniaanse skrywer Ngugi wa Thiong'o se mening oor taal en vertaling.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.