
Skrywers en boeke 9 Februarie 2022
Luister na ‘n argiefonderhoud met die digter en skrywer Thomas Deacon, wat onlangs oorlede is. Die nuwe direkteur van die ATKV-skryfskool aan die Noordwes-Universiteit, prof. Thys Human, vertel van sy planne om kreatiewe Afrikaanse skryfwerk te bevorder. Johan Myburg vertel meer oor Hannah Lowe, 'n Britse digter, wat pas aangewys is as die wenner van die Costa-boek van die jaar prys, die verbanning van die strokiesroman MAUS, en wat 100 jaar gelede in 1922 in die internasionale letterkunde gebeur het. Jy kan selfs die stem van die Britse digter TS Elliot hoor.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.