skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 2 Maart 2022

Ter viering van ‘n heruitgawe van ‘n bundel met 30 van P.G. du Plessis se gewildste Koöperasiestories gesels Ilse Salzwedel met prof. Hans du Plessis oor die gewildheid van hierdie kontreikunsverhale. P.G. self vertel in ‘n kort argiefopname wat hy dink die rede was vir die gewildheid, en jy kan luister na grepe uit een van die gewildste episodes van die destydse TV-reeks, Koöperasiestories. Johan Myburg vertel meer oor internasionale skrywers se uitsprake oor die Russiese inval in Oekraïne, nuwe internasionale romans en die kinderboek-illustreerder Jan Pieńkowski. Jy kan ook uitvind wie op…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.