
Skrywers en boeke 23 Junie 2021
Ilse Salzwedel gesels met Helene de Kock oor haar jongste roman ELISABET SE OORLOG. Die kinderboekskrywer Fanie Viljoen vertel meer van vier nuwe boeke in sy Klein Boeke-reeks, en ons gesels ook oor sy eerste geestelike kinderboek BRIEWE VAN MIELIEPIT. In die derde aflewering van ons RSG Radiodrama Slypskool gesels Ina Strydom oor wat belangrik is wanneer jy ‘n radiodrama skryf, en spesifiek hoe klank die storie moet vertel. Johan Myburg gesels in sy internasionale bydrae oor die PEN Pinterprys, vanjaar se Pulitzerpryswennerboeke en nog ‘n prys vir Maggie O’ Farrel se roman HAMNET.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.