skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 19 Januarie 2022

Die Afrikaanse digter en skrywer, Eugene Marais, die Franse dramaturg Moliere en die fantasieskrywer JRR Tolkien kom aan die beurt. Jy kan o.a. luister na ‘n heruitsending van Ina Strydom se dokumentêr EUGENE MARAIS: EWIGE ENIGMA. Johan Myburg vertel van die jongste roman van die Franse skrywer Michel Houellebecq, en stel jou bekend aan Joelle Taylor, die Britse slam-digter wat pas aangewys is as die wenner van vanjaar se TS Eliot-poësieprys.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.