skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 30 Maart 2022

Twee skrywers, De Waal Venter en Derrick van der Walt, is verlede week oorlede, en jy kan luister na argiefonderhoude met hulle. Daar is nuus oor ‘n skryfskool vir kinder- en jeugliteratuur. Ina Strydom vertel meer oor die ekstra boekvoorlesings waarna RSG-luisteraars van 4 April af kan uitsien. In Johan Myburg se internasionale bydrae gesels hy oor twee nuwe boeke uit die pen van bekroonde skrywers, en die ses boeke op die kortlys van die Dublin-letterkundeprys.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.