
Skrywers en boeke 21 Julie 2021
In die eerste van twee gesprekke gesels Ilse Salzwedel met die digter en letterkundige Fanie Oliver. Die digter en letterkundige, Daniël Hugo, praat oor die kuns van vertaling uit Nederlands. In Ina Strydom se slypklas vir skrywers gee sy raad oor die ontwikkeling van die storie. Johan Myburg deel ‘n inspirerende storie oor boekversamelaars in ‘n oorloggeteisterde Damaskus, en JK Rowling se jongste fantasieverhaal vir kinders, DIE ICKABOG, wat in Afrikaans vertaal is.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.