skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 23 Maart 2022

Ilse Salzwedel gesels met Jan van Tonder oor sy nuwe roman GROOTGELUK, wat afspeel in die Oudtshoorn-omgewing. Hy lees voor uit ‘n Hooghollandse koerantberig wat hy in die C.P. Nel-museum op die dorp opgespoor het, en wat gedien het as die vonk vir die roman. Elna van der Merwe, organiseerder van die KKNK se boekprogram, vertel waarna feesgangers vanjaar kan uitsien. In Johan Myburg se internasionale bydrae gesels hy oor nuwe boeke deur Francis Fukuyama en Karen Joy Fowler, en die 100ste herdenking van die geboortedag van die Amerikaanse skrywer Jack Kerouac, skrywer van onder meer ON THE…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.