
Skrywers en boeke 4 Mei 2022
Ilse Salzwedel gesels met Charne Kemp oor haar nuwe ware misdaadverhaal MOORD OP POFADDER. Elsje van Jaarsveld gesels met Lizz Meiring, samesteller van SOETE SONDE, ‘n bundel essays oor sjokolade. Ina Strydom bespreek die skryf van dialoog in haar radiodramaslypklas. Johan Myburg het nuus oor onverwagte groei in ‘n Amerikaanse boekwinkelgroep, die kortlys van die Britse Women’s Prize vir fiksie, en die wenner van die Australiese Stella-prys vir letterkunde, die digter Evelyn Araluen. Daar is ook meer inligting oor die ATKV-Skryfskool aan die NWU se Winterskryfskool in Junie.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.