skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 9 November 2022

Ilse Salzwedel gesels met ‘n skoolhoof van die Kaapse Vlakte, Clive Arries, en Roscoe Williams, organiseerder van ReadToRise, oor boeke en lees se invloed op kinders. Sy gesels ook met Joha van Dyk, ‘n Matie-student wat reeds twee jeugromans op haar kerfstok het. In Johan Myburg se internasionale boekenuus kan jy luister na ‘n bydrae oor Stefan Hertmans se nuwe roman wat nou in Engels beskikbaar is, die Amerikaanse digter Gerald Stern wat onlangs oorlede is, en Booktok as ‘n manier om met jongmense oor boeke te gesels.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.