skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 2 November 2022

Anton Roodt gesels oor sy bekroonde satiriese toekomsroman, WEERLOSE MEGANIKA. Santie van der Merwe gesels oor UIT DIE DONKER en haar inspirasies vir verhoudingsromans. Johan Myburg het nuus oor ‘n nuwe roman deur John Irving, ‘n nuwe bundel kortverhale deur Joyce Carol Oates en verwikkelinge in die Britse boekbedryf wat dalk tot ‘n oplewing in digitale platforms as bron van stories kan lei. Daar is nuus oor die wenners van die Sunday Times Literary Awards, wat onlangs aangekondig is.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.