skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 4 Oktober 2023

Ilse Salzwedel gesels met Julio Agrella, skepper van die Zeus van Wyngaardt-misdaadfiksiereeks. Daar is meer oor die wenners van die ATKV Woordveertjies en die kykNET-Rapportboekpryse. In sy internasionale bydrae vertel Johan Myburg meer oor voorspellings oor wie vanjaar aangewys sal word as die wenner van die Nobelprys vir letterkunde. Hy het ook nuus oor die kortlys van die Bookerprys en die fiksiekortlys vir vanjaar se Sunday Times-letterkundeprys. Johan stel ons ook voor aan Naomi Wood, die Engelse skrywer wat onlangs aangewys is as die wenner van die 2023 BBC-kortverhaalwedstryd, en hy…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.