skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 15 Mei 2024

Ilse Salzwedel bring hulde aan prof. Maritha Snyman, kinderboekskrywer, akademikus en voormalige uitgewershoof, wat onlangs oorlede is. Vier voormalige studente/kollegas (Drr. Nandi Lessing-Venter en Marieta Nel, Samantha Miller en Anzil Kulsen) gesels oor Maritha se werk en menswees. Johan Myburg gesels oor die voordele van hardop voorlees vir kinders, ‘n leeslys vir twintigplussers wat deur ‘n Indiese webwerf saamgestel is en die kortlys vir die Ondaatjie-prys, ‘n belangrike internasionale letterkundeprys. Kinderboekskrywer De Wet Hugo praat oor sy skryfwerk en ‘n nuwe boek wat as een van…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.