
Skrywers en boeke 1 Mei 2024
Nathan Trantraal gesels oor sy skryfwerk, en vertel meer oor DIE MAN WAT DIE KINNES VANG, sy jongste grafiese roman wat pas verskyn het. Hy praat ook oor die belangrike plek van Kaaps in die Afrikaanse letterkunde. Daar is meer inligting oor die Vryeweekblad Boekefees wat van 10 tot 12 Mei in Cullinan plaasvind, en die Afrikaanse skrywers wat vanjaar se Exclusive Books Homebru-lys gehaal het. Johan Myburg verduidelik wat die rede is vir die vlaag van kritiek teen PEN America, en jy kan uitvind wie op die kortlys is van die Women’s Prize for Fiction. Johan bring ook hulde aan die skrywer, John…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.