skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 19 Junie 2024

Ilse Salzwedel gesels met Hettie Scholtz, een van die staatmakers in die Afrikaanse uitgewersbedryf – eers as uitgewer, later as boekjoernalis en vir die laaste dekade as die sameroeper van die KykNET/Rapportboekpryse, die belangrikste Afrikaanse letterkundepryse. Hettie was vir jare aan die hoof van HAUM-Literêr en was die stigter-eienaar van Quellerie Uitgewers. Skrywers soos Marlene van Niekerk se TRIOMF en verskeie van Jeanne Goosen se werke is deur Hettie uitgegee, en sy was instrumenteel in talle bekende skrywers se loopbane. Johan Myburg vertel meer oor DUSKLANDS, J.M. Coetzee se…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.