skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 5 Junie 2024

Jy het seker al die naam Rumi iewers raakgelees, maar wie was hierdie digter en filosoof wat ook al die Shakespeare van die Midde-Ooste genoem is? Ilse Salzwedel gesels met dr. Dietlof van den Bergh, wat ‘n keur van Rumi se werk in Afrikaans vertaal het. Die joernalis, AJ Opperman, vertel waar sy belangstelling in skrywers en boeke ontstaan het, en gesels oor sy gunstelinge. Johan Myburg het nuus oor die wenner van die Dublin-letterkundeprys, en hy bring hulde aan die skrywer, Shirley Conran, wat onlangs oorlede is. Jy kan ook luister na ‘n argiefopname uit 1962 waarin die digter, Robert…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.