
Skrywers en boeke 6 Maart 2024
Charmaine Africa se meesleurende en aangrypende memoir, AMMA, is ‘n boek wat jy nie sommer sal vergeet nie. Sy gesels daaroor met Ilse Salzwedel. In ‘n kykie na ‘n Afrikaanse skrywer uit die verlede, kan jy luister na ‘n gedeelte van ‘n 2016-onderhoud met Abraham de Vries, meester van die kortverhaal. In Johan Myburg se internasionale bydraes is daar iets oor FOURTEEN DAYS, ‘n roman wat in New York afspeel en waaraan 36 bekende skrywers (soos Margaret Atwood, Celeste Ng, Douglas Preston en John Grisham) saam geskryf het. Hy vertel ook meer oor Sally Rooney se nuwe roman, INTERMEZZO, wat later…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.