
Skrywers en boeke 28 Februarie 2024
Ilse Salzwedel gesels met die wêreldbekende profileerder, dr. Micki Pistorius, oor die heruitgawe van haar boek oor reeksmoordenaars, CATCH ME A KILLER. Daar is internasionale boekenuus, onder andere ‘n boek oor klimaatsverandering deur die Suid-Afrikaner Adam Welz. wat oorsee baie aandag trek. Die kinderboekskrywer David Walliams kom Suid-Afrika toe, en Tsitsi Dangarembga se eerste roman word in Shona vertel. Johan het ook nuus oor ‘n nuwe misdaadfiksie-reeks uit die pen van Richard Osman. En as jy jou kortverhaal wil inskryf vir vanjaar se Woordfeesbundel, Suzette Myburg het vir jou meer…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.