
Skrywers en boeke 31 Mei 2023
Ilse Salzwedel gesels met Anchien Troskie oor haar nuwe roman, DIE LAASTE KANARIEGEEL NOTABOEK. Vyf aspirantskrywers kan elkeen ‘n driewekelange kortverhaalskryfskool gratis bywoon – Theo Kemp van die Jakes Gerwel-stigting gee meer inligting hieroor. Adv. Jackie Fick, ‘n kubermisdaadkenner, verduidelik hoekom die rondstuur van onwettige e-boeke ‘n misdaad is. In sy internasionale bydrae stel Johan Myburg jou voor aan Georgi Gospodinov, die wenner van die Booker International-prys vir vertaalde werk, en vertel meer oor ‘n Spaanse letterkundige prys wat aan die Japanse skrywer Haruki Murakami…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.