skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 8 Januarie 2025

SARIE se boekeredakteur, Phyllis Green, het ‘n lys van nie-fiksie boeke wat sy aanbeveel. Skrywer en Hertzogpryswenner SJ Naude gesels oor ‘n lys uiteenlopende Suid-Afrikaanse boeke wat ‘n impak op sy lewe gehad het. Johan Myburg bespreek ‘n paar internasionale boeke waarna jy kan uitsien in 2025, en vertel van die eer wat die Britse skrywer Alan Hollinghurst te beurt geval het. Daar is ook nuus oor FRAMED, ‘n nie-fiksieboek waarvan die gewilde misdaadromanskrywer John Grisham die mede-skrywer was. Johan bring hulde aan wyle Barbara Taylor Bradford.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.