skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 8 April 2026

Ilse Salzwedel gesels met Lizette Rabe oor haar boek, 101 REMARKABLE SOUTH AFRICAN WOMEN, en vra haar ook uit na die vaardighede wat ‘n goeie skrywer en joernalis nodig het. Daar is meer oor die finaliste vir vanjaar se Tafelberg Jeugboekpryse, wat verlede week aangekondig is. Johan Myburg vertel meer oor die ses boeke op die kortlys vir die International Booker, en in sy tweede bydrae kan jy luister na ‘n kort uittreksel uit ‘n onderhoud waarin Arundhati Roy, wat onlangs aangewys is wenner van die Amerikaanse National Book Critics Award vir haar memoir, gesels oor MOTHER MARY COMES TO ME. Jy…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.