
Skrywers en boeke 19 November 2025
Phyllis Green, SARIE se boekeredakteur, gesels oor lekkerlees fiksie wat sy kan aanbeveel. Dis die ideale leesstof vir die vakansieseisoen wat voorlê. Daar is ook twee aanbevelings vir jonger lesers. Jy kan ook op hoogte kom van alles wat die afgelope paar weke in die internasionale boekewêreld gebeur het met sewe bydraes deur Johan Myburg. Hy het nuus oor die wenners van vier groot pryse (die Booker-, Jilly Cooper-, Bailie Gifford- en Ursula K. Le Guin-prys). Jy kan ook uitvind hoekom die Nigeriese skrywer, Wole Soyinka, se visum vir die VSA teruggetrek is, en watter prys onlang toegeken is…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.