
Skrywers en boeke 29 April 2026
Luister na ‘n hoorbeeld oor die digter Ina Rousseau, wat vanjaar 100 jaar gelede gebore is. Dis in 1996 saamgestel vir haar 70e verjaarsdag. Sy praat oor haar lewe en werk, en kenners soos Danie van Niekerk, Braam de Vries, Koos Human en Danie Botha kan ook gehoor word. Wyle Margot Luyt lees van Rousseau se gedigte voor. Johan Myburg praat oor die kortlys van die Women’s Prize for Fiction, en vertel meer oor Harper Lee en die wetenskapfiksieskrywer Arthur C. Clarke. Jy kan ook luister na die eerste van ‘n reeks insetsels wat Kobus Burger en Ina Strydom saamgestel het waarin hulle praktiese…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.