skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 8 Oktober 2025

Ons hoor wie is bekroon met die Netwerk24 kykNET Rapport-pryse, en jy kan ook luister na argiefonderhoude waarin die skrywers van die top 5-boeke op Rapport se lys van 100 beste boeke, oor hulle werk gesels. Marlene van Niekerk praat oor AGAAT en TRIOMF, onderskeidelik in die eerste en derde plekke op die lys, Etienne Leroux gesels oor SEWE DAE BY DIE SILBERSTEINS, en Elsa Joubert vertel die storie agter POPPIE NONGENA. Etienne van Heerden vertel ook van die storie agter sy roman, TOORBERG. In Johan Myburg se nuus uit die wêreldletterkunde kan jy hoor watter boeke op die kortlys is vir die…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.