skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke: Bekroningsplegtigheid van SA Akademie vir Wetenskap en Kuns

7 Oktober 2026: Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns bekroon jaarliks uitsonderlike werk in die Afrikaanse letterkunde. Ons neem jou saam na vanjaar se bekroningsaand. Die digters Lynthia Julius (KINDERLê) en Alwyn Roux (WEERSKYN) is vanjaar die gesamentlike wenners van die Eugene Maraisprys vir poësie. Naomi Morgan is vereer met die Akademieprys vir Vertaalde Werk vir haar vertaling van ONS WAG VIR GODOT. Jy kan ook hoor wat Bun Booyens (ontvanger van die L.W. Hiemstraprys vir sy nie-fiksieboek, TROEP) tydens sy aanvaardingstoespraak gesê het oor Hiemstra se nalatenskap. Tom…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.