skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 25 Februarie 2026

Daniël Lötter, skrywer van verskeie nie-fiksie boeke, gesels oor sy debuutroman, WAAR DIE LAMMERS NIE SUIP NIE. Phyllis Green, SARIE se boekeredakteur, gesels oor twee boeke wat sy kan aanbeveel: Christiaan Bakkes se roman SOETDORING IN DIE RUIGTES en THE RIFT – SCAR OF AFRICA, ‘n koffietafelboek deur Shem Compion. Jy kan ook ‘n kort voorlesing hoor uit Christiaan se roman. Kom vind uit watter skrywers is op die kortlys vir LAPA se Jeugromankompetisie. Daar is ook drie internasionale bydraes deur Johan Myburg. Hy vra die vraag of boeke werklik verfilmbaar is, en vertel hoe die Nobelpryswenner…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.