skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke: Carel van der Merwe

19 Augustus 2026: Carel van der Merwe is bekend as bekroonde skrywer van nie-fiksie. Hy gesels oor sy loopbaan en DIE SERWIËR, ‘n spanningsroman uit sy pen. Ons kyk na die finaliste vir die gesogte KykNET/Rapport-boekpryse. Johan Myburg het heelwat nuus uit die internasionale boekewêreld. Uit Australië is daar nuus oor FIERCELAND, die wenner van die Miles Franklin-prys, asook die boeke op die kortlys vir die Australiese eerste minister se literêre toekennings. Johan vertel meer oor EXIT PARTY, ‘n nuwe distopiese roman uit die pen van Emily St. John Mandel, ‘n Kanadese skrywer, en ‘n nuwe…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.