skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 22 April 2026

Ilse Salzwedel gesels met die joernalis en skrywer, Julian Jansen, wie se jongste boek, OP DIE SPOOR VAN DIE STASIEMOORDENAAR, onlangs verskyn het. Johan Myburg vertel meer oor die wenner van die Hans Christian Anderson-kinderboekprys asook die Hans Christian Anderson-letterkundeprys, en die wenners van die gesogte Windham-Campbell-letterkundepryse. Jy kan ook meer uitvind oor Wêreldboekedag wat op 23 April gevier word. Vind meer uit oor die Tafelbaai-leeskring se virtuele leeskring-byeenkoms oor twee kontinente, wat verlede week plaasgevind het. Daar is ook nuus oor die Jeffreysbaai…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.