skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 15 Oktober 2025

Die boekbeïnvloeder en resensent Anschen Conradie gesels oor vyf uiteenlopende Afrikaanse boeke wat sy onlangs gelees het en kan aanbeveel. Dit wissel van Antjie Krog en Vickie de Beer se boek, KOMBUISTAAL, tot Erla Diedericks se BONSAIMEISIES, ‘n Afrikaanse riller. Ilse Salzwedel gesels met Carla van der Spuy oor haar jongste nie-fiksie boek, UITVAART. In Johan Myburg se segment oor die internasionale boekewêreld, stel hy ons voor aan vanjaar se wenner van die Nobelprys vir Letterkunde, László Krasznahorkai. Hy bring ook hulde aan die gewilde Britse skrywer, Jilly Cooper, wat verlede week…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.