Shows / Skrywers en Boeke

Episodes
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke 20 November 2019
Marita van der Vyver gesels oor haar jongste boek, GRENSGEVAL. Erns Grundling gesels oor sy reisboek SUSHI EN SHOSHOLOZA, wat die leser na Japan neem. En Johan…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke 13 November 2019
Ilse Salzwedel gesels met Johan Jack Smith oor sy debuutroman ZOLA. Vind uit wie is wenners van die Sanlampryse vir Jeuglektuur 2019, en hoor hoe het Riana…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke 6 November 2019
Die spotprenttekenaar, Fred Mouton, is volksbesit. Ilse Salzwedel gesels met Bun Booyens, die samesteller van die boek 50 JAAR MET FRED: FRED MOUTON SE BESTE…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke 30 Oktober 2019
Ilse Salzwedel gesels met Annelie Botes oor haar nuwe boek KAMMALAND, 'n dokumentering van Annelie en haar man se 90 dae op 'n kanaalboot in Engeland. Jy kan…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke 23 Oktober 2019
Dalene Matthee sou vandeesmaand 81 jaar oud gewees het. Luister na 'n argiefopname wat gemaak is kort na die publikasie van Fiela se Kind waarin sy onder…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke 16 Oktober 2019
Die Week van die Afrikaanse Roman het onlangs in Nederland plaasgevind, en Milton Webber was daar. Hy het onder andere 'n vertaalslypskool bygewoon waar hy met…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke 9 Oktober 2019
Ilse Salzwedel gesels met SD Fourie, skrywer van die baie gewilde, Die Lanternswaaier, oor haar nuwe roman, NOORMAN. Rudie van Rensburg vertel hoe sy nuwe…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke 2 Oktober 2019
Ilse Salzwedel gesels met die gewilde rubriekskrywer Blou Willem (Willem Theron) oor sy derde bundel rubrieke, 50 BLERTSE BLOU. Johan Myburg gesels in sy…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke 25 September 2019
Calvyn van Niekerk gesels met Ilse Salzwedel oor sy nuwe roman, DIE MAN VAN QUATRO. Jy kan ook hoor hoe verander die Du Toitskloof Mobiele Biblioteek die lewe…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke 18 September 2019
Luister na 'n argiefonderhoud met wyle prof. Ampie Muller. Die ATKV Woordveertjiewenners word aangekondig, en Ilse gesels met twee wenners. Ons hoor ook wie…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke 11 September 2019
Ilse Salzwedel gesels met Andries Buys, skrywer van die veelbekroonde boek DIE DAO VAN DAAN VAN DER WALT. Dit is verlede week aangewys as dioe wenner van die…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke 4 September 2019
Ilse Salzwedel gesels met Nadia de Kock oor haar roman DIE WOLKVERSAMELAARS. Francois Lötter vertel van die Tuin van Digters wat op 13 en 14 September by die…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke 28 Augustus 2019
Ilse Salzwedel gesels met Phyllis Green, Sarie se boekeredakteur, oor haar gunsteling fiksieboeke uit onlangse nuwe publikasies. Johan Myburg gesels oor die…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke 21 Augustus 2019
Ilse Salzwedel gesels met Phyllis Green oor goeie nie-fiksie boeke wat in die laaste paar maande verskyn het. In Johan Myburg se internasionale insetsel is…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke 14 Augustus 2019
Ilse Salzwedel gesels met Lize Albertyn-Du Toit oor haar debuutroman DIE KINDERS VAN SPOOKWERWE. Jy kan ook luister na 'n kort argiefonderhoud uit 1964 waarin…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke 7 Augustus 2019
Ilse Salzwedel gesels met Kirby van der Merwe oor sy vertalings van Carol Campbell se DIE SKILPAD SE LAASTE TRAAN en Meg Vannermerwe se VROU VAN DIE KLIPPESEE…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke 31 Julie 2019
Die bekroonde skrywer en dramaturg, Harry Kalmer, is onlangs oorlede. Luister na 'n onderhoud wat Corina van der Spoel in 2014 met hom gevoer het oor sy…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke 24 Julie 2019
Jeanne Goosen het onlangs haar 81e verjaarsdag gevier. Luister na 'n onderhoud uit die argiewe waarin Jeanne met wyle Nic Swanepoel gesels oor haar skryfwerk…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke 17 Julie 2019
Ilse Salzwedel gesels met Zelda Bezuidenhout oor DIE DEKONSTUKSIE VAN RETTA BLOM, haar eerste roman vir volwassenes, en oor haar bekroonde jeugroman AS MENS…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke 10 Julie 2019
John W. Frederick, die skrywer van NOEM MY SKOLLIE (wat ook in 'n rolprent verwerk is) is onlangs oorlede. Luister na 'n argiefonderhoud waarin hy vertel hoe…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke 3 Julie 2019
Ter viering van George Weideman, wat op 2 Julie 72 sou wees, se verjaarsdag - 'n onderhoud uit die SAUK-argief; en Johan Myburg praat oor die internasionale…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke 26 Junie 2020
Die program word gewy aan kinder- en jeugfiksie. Ilse Salzwedel vertel meer oor die jongste Afrikaanse boeke vir peuters, kleuters en ouer kinders, en jy kan…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke 19 Junie 2020
Rene Warrington praat oor haar roman, Smit Motors; daar is meer inligting oor die Vrystaatse Kunstefees se boekeprogram, en die jonste nuus uit die…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Ilse Saltzwedel praat onder andere met Ivan Vladislavic en Chanette Paul, en Johan Myburgh vertel wat in die internasionale boekwêreld gebeur.
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Ilse Salzwedel praat met Gerard Scholtz oor sy reisboek HIER GAAT ONS! Sy praat ook met Tobie Wiese, die samesteller van die bundel essays WREED ÉN MOOI IS DIE…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Ilse Salzwedel gesels met Theo Kemp oor sy roman STRAFJAART, en Petrovna Metelerkamp vertel meer van Cas van Rensburg se boek MANS EN HUL WONDE. Johan Myburg…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Luister na 'n argiefonderhoud waarin die digter en skrywer, Petra Müller, gesels oor haar werk en lewe. Ilse Salzwedel gesels oor bekende Afrikaanse boeke wat…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Wat doen 'n skrywer as die lewe se branders haar voete onder haar uitslaan? Sy skryf daaroor, en vandeesweek val die fokus op spanningskrywer Madelein Rust se…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Die skrywer Elsa Joubert het in 2017 haar 95e verjaarsdag gevier met die publikasie van SPERTYD, die derde deel van haar outobiografie. Suzette Kotze-Myburgh…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Jeanette Ferreira gesels oor haar nuwe roman BLOEDLELIE, 'n historiese roman met 'n moderne verhaallyn wat die verband tussen bloed en grond ondersoek. Dit…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Prof. Lizette Rabe gesels oor haar boek OM TOT VERHAAL TE KOM, 'n boek oor skryf as terapie en ook 'n waardevolle gids vir voornemende skrywers. Fanie Viljoen…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Wyle Madeleine van Biljon word onthou as een van die beste rubriekskrywers wat Afrikaans nog opgelewer het. Luister na 'n onderhoud wat in 1992 met haar…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Ilse Salzwedel gesels met Jennifer Friedman oor haar nuwe bundel Vrystaat-vertellinge, THE MESSIAH'S DREAM MACHINE. Die wenners van die 2019 UJ-pryse word…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Ilse Salzwedel gesels met Jan van Tonder oor sy nuwe roman, DIE VEREVROU. Daar's 'n kykie na nuwe Afrikaanse boeke, en Johan Myburg deel interessanthede oor…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Ilse Salzwedel gesels met Zakes Mda oor sy nuwe boek The Zulu's of New York. Rudie van Rensburg vertel meer oor sy jongste spanningsroman Medusa. Johan Myburg…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Deon Maas woon deesdae in Duitsland, en kom gesels oor WITBOY IN BERLYN, sy nuwe boek oor hierdie interessante stad. Kom vind ook meer uit oor oulike nuwe…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Die digter en akademikus, Lina Spies, het onlangs haar tagtigste verjaarsdag gevier. Jy kan luister na 'n onderhoud wat Daniel Hugo in 1989 ter viering van…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Dit was onlangs die geboortedag van die digter Elisabeth Eybers, en in hierdie episode kan jy luister na argiefmateriaal waarin sy gehuldig word. Jy kan ook…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Hans Pienaar vertel vir Ilse Salzwedel van sy roman DIE GENERAAL. Nog 'n Tolkien-boek is onlangs in Afrikaans vertaal - kom vind uit hoe die vertaler Janie…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Die skrywer Dolf van Niekerk word vandeesweek 90 jaar oud. Luister na uittreksels uit twee argiefonderhoude wat presies 40 jaar uitmekaar met hom gevoer is. In…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Ilse Salzwedel gesels met Karin Cronje oor THERE GOES ENGLISH TEACHER, haar boek oor die twee jaar wat sy in Korea skoolgehou het. Rouxnette Meiring gesels oor…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Die digter Lina Spies vertel meer oor D.J. Opperman, haar dosent en mentor, se impak op haar lewe en ook op Afrikaans. Jy kan ook luister na 'n opname uit die…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Erika Murray-Theron vertel meer van haar jongste roman, 'N SKERFIE GLAS, wat handel oor vier geslagte sterk vroue. Jos Palmer en Reinette Lombaard gesels oor…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Sheila Cussons se digkuns en lewe het mense aangegryp, veral nadat sy byna gesterf het in 'n gasontploffing. In hierdie program kan jy luister na uittreksels…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Ilse Salzwedel gesels oor die 2016 Costa-pryswenner Gail Honeyman se ELEANOR OLIPANT IS COMPLETELY FINE en Rebecca Davis se SELFHELPLESS. Wendy Maartens…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Charl-Pierre Naude vertel vir Ilse Salzwedel van sy nuwe roman DIE ONGELOOFLIKE ONSKULD VAN DIRKIE VERWEY. In die insetsel oor internasionale letterkunde kan…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Ilse Salzwedel gesels met Bibi Slippers oor haar tien gunstelingboeke vir 2018. In sy internasionale letterkunde-insetsel gesels Johan Myburg onder meer oor…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Phyllis Green vertel vir oulaas vir Ilse Salzwedel van 'n paar interessante boeke wat sy onlangs gelees het. Johan Myburg gesels onder meer oor die benoemings…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Ilse Salzwedel gesels met prof. Franci Greyling van die NWU oor 'n multi-sensoriese tuin by die Pionierskool in Worcester, waar tegnologie ingestel is om…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Ilse Salzwedel gesels met prof. Franci Greyling van die NWU oor 'n multi-sensoriese tuin by die Pionierskool in Worcester, waar tegnologie ingestel is om…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Ilse Salzwedel praat met Martin Steyn oor LOSPRYS, sy nuutste roman. Phyllis Green vertel van 'n paar interessante boeke wat sy onlangs gelees het. En Johan…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Coenie de Villiers gesels oor KAROO SUITE, die boek wat voortspruit uit die gelyknamige musiekproduksie deur Coenie en die skrywer Deon Meyer. Fanie Viljoen…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Sophia Kapp se nuwe roman KANTELPUNT, Deon Meyer se PROOI en Pieter-Dirk Uys se biografie WEERKLANK VAN 'N WANKLANK word bespreek. In sy internasionale bydrae…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Die program word gewy aan die digter Olga Kirsch. Ilse Salzwedel gesels met Egonne Roth oor haar Kirsch-biografie, OLGA KIRSCH: 'N LEWE IN GEDIGTE. Jy kan ook…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Suzette Kotze-Myburgh gesels met Alettie van den Heever oor haar distopiese roman STOF. W.O.Kühne se bekroonde kinderboeke oor Huppelkind is onlangs…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Ilse Salzwedel gesels met Irma Venter oor haar splinternuwe spanningsroman SONDAG, waarin die donker wêreld van mensehandel verken word. Santie van der Merwe…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Ilse Salzwedel se gaste is Pat Stamatelos en Maire Fisher. Pat gesels oor haar nuwe roman AANKOMS EN VERTREK, en Maire vertel meer oor haar jongste roman THE…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Quarnita Loxton gesels met Ilse Salzwedel oor haar hoog aangeskrewe debuutroman BEING KARI en die opvolg, BEING LILY, wat pas verskyn het. Hoor wat het die…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Die verdwyning van ses tienermeisies 30 jaar gelede in en om Pretoria bly een van die grootste onopgeloste misdaadraaisels in die Suid-Afrikaanse geskiedenis…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke
Ilse Salzwedel gesels met Maya Fowler oor haar interessante nuwe roman, Patagonië. Dis gedeeltelik gebasseer op 'n interessante stuk van die Suid-Afrikaanse…