skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

Skrywers en Boeke 6 November 2019

Die spotprenttekenaar, Fred Mouton, is volksbesit. Ilse Salzwedel gesels met Bun Booyens, die samesteller van die boek 50 JAAR MET FRED: FRED MOUTON SE BESTE SPOTPRENTE. Luister ook na Milton Webber se gesprek met Karin Brynard oor haar belewing van die Week van die Afrikaanse Roman in Nederland. In sy internasionale insetsel gesels Johan Myburg met uitgewer Annie Olivier, wat onlangs die Frankfurtse Boekeskou bygewoon het en ook deel was van 'n weeklange slypskool vir internasionale uitgewers.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.